BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE LEERLINGE WAT BESONDER GOED PRESTEER HET IN MUSIEK

V.l.n.r. J Wilson, T Joshi, J Ooosthuizen, D  Rosberg, Z Logan, L Wilson, J Marx, M Pittendrigh

 

WESTELIKES KRIEKET

BAIE GELUK AAN LETLOGHONOLO KGAUDI WAT VIR DIE WESTELIKES KRIEKETSPAN GEKIES IS.

 

LUIPERDS TENNIS

BAIE GELUK AAN NATHAN WILSON WAT VIR DIE LUIPERD A TENNISSPAN GEKIES IS.

 

BUITE SKOOLSPORT -  SEWES RUGBY

BAIE GELUK AAN MARCO DU PLOOY WAT GRIEKWAS VERTEENWOORDIG HET.

 

BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE LLE. WAT TANS BY GRIEKWAS DEELNEEM AAN TWEEKAMP

V.l.n.r.  Jaco de Waal, Jannie de Waal, Marais Brewis.

 

BAIE GELUK AAN ONS 2 DE NETBALSPAN, WENNERS VAN DIE MONSANTO NETBAL LIGA.

 

BAIE GELUK AAN ONS 0/14 NETBALSPAN WENNERS VAN DIE MONSANTO NETBAL LIGA !!

 

BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE LEERLINGE WAT PRAGTIG PRESTEER HET:

V.l.n.r : Tanvi Joshi (Bakwena netbalspan) Boka Olifant (Mooka Netbalspan) MW Bothma (Verwes Platteland Rugby) Kayla J v Rensburg (Impala Netbalspan) en Marize Lavarack (Impala Netbalspan).

 

HIERDIE  0/13-RUGBYSPELERS HET PUIK GEVAAR EN IS GEKIES VIR DIE VOLGENDE SPANNE:

V.l.n.r JP Moolenbeek NW Platteland 0/12, Lukas Saaiman NW Luiperds  0/12 , Christiaan Otte NW Platteland 0/13 en Letlhogonolo Kgaudi  NW Luiperds 0/13.  ONS IS TROTS OP JULLE !!!!!

 
Baie geluk aan die wenners van die onderskeie afdelings wat aan die redenaarskompetisie deelgeneem het:

GRAAD 1-3:

1.  Melandri Avenant    2.  Anje du Plessis     3.  Amy Hendrikse

GRAAD 4-5:

1.  Christiaan Liebenberg    2.  Angelique Diedericks   3.  Cobus Liebenberg   3.  Isone de Villiers (gesamentlik derde)

GRAAD 6-7:

1.  Jo-Ann Marx      2.  Hanu van den Berg     3.  Nicola Mostert     4.  Lee-Annmarie Hageman

GRAAD 8-9:

1.  Kiana Coetzee    2.  Lingco  Bosman

GRAAD 10:

1.  E.  Erasmus.  2.  Jessica Seffel   3.  Cesea Bosman (Afwesig)

GRAAD 11:

1.  Marisa de Lange    2.  Megan Engelbrecht    3.  Henry  Nieuwoudt

 
ATLETIEK: VICTOR- EN VICTRIX LUDORUM - 2016

VLNR: Letlhogonolo Kgaudi (10-13 jaar) Elcartley Taaibos (15-19 jaar) Charne Villinger (15-19 jaar) Janke Visagie (10-13 jaar) Voor: Douw Liebenberg (7-9 jaar) en Kaylee Posthumus (7-9 jaar)

MEDIAPREFEKTE: 2016 VOOR vlnr. Carien Harmse, Danica Naude, Chane Botes, Jaruska Davidson, AGTER vlnr. Zara Logan, Marlie van Zyl, Porsche Adlem, Melinda Momberg, Jessica Seffel en Hestri Jacobs

Laerafdeling VLR - 2016: Voor vnl.: Henry Collen (O/hoofseun) Enrico Tromp (Hoofseun), Janke Visagie (O/hoofdogter) Tanvi Joshi (Hoofdogter) Middel: Jaden Stolle, Georne Swanepoel, Nicola Mostert, Zara Logan, Boka Oliphant, Letlhogonolo Kgaudi AGTER: Marais Brewis, Madine Pittendrigh, MW Bothma, Jo-Ann Marx, Hanu vd Berg

HOËRAFDELING VLR - 2016: Voor vnlr.: Tshiamelo Mogotsi (Joseph) - O/hoofseun, Johan van Zyl (Hoofseun), Thianie Thiart (Hoofdogter), Marize Lavarack (O/hoofdogter) MIDDEL: Tsholofelo Matshidiso, Theo-Nicha Witbooi, Moesha Kok, Megan Engelbrecht, Michelle Coetzee AGTER: Vincent Marais, Jason-Lee Smith, Thomas Laas, Dawie Jacobs, JP Viviers, Henry Nieuwoudt

 
Matrieks van 2015 maak gereed vir hulle laaste vraestel. ’n Hele aantal onderskeidings is deur die groep behaal. Slaagsyfer 94.87 %. Mia Nel spog met 5 onderskeidings , Bibi Nieuwoudt met 3 en Willie du Plessis , LP de Necker en Pieter Fourie elk met 2 onderskeidings. Baie geluk ons is trots op julle groep !!!
 

Derde geslag skryf met dieselfde pen matriek. Die gelukkige pen het aan Wiilie du Plessis twee onderskeidings besorg.