2017 LAERSKOOL VLR - KAMP

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

ONS LAERSKOOL RUGBYSPANNE IN AKSIE TEEN DELAREYVILLE.

BULLETJIES

0/9 RUGBYSPAN

0/11 RUGBYSPAN

0/13 RUGBYSPAN

 

Die 0/7 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Elize Jordaan en tannie Eldorette Potgieter

Die 0/8 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Rina Bester

Die 0/9 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Annelene Badenhorst

Die 0/10 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Marelise Visser

Die 0/11 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Bonita Avenant

Die 0/12 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Karlien Lombaard

Die 0/13 Netbalspan wat afgerig word deur Juf. Elbe van der Walt

 

RUGBY TEEN SWARTRUGGENS

GELUK AAN AL ONS SPANNE WAT AS WENNERS UIT DIE STRYD GETREE HET.

0/15

0/17

0/19

 

NETBAL TEEN SWARTRUGGENS

Geluk aan al ons spanne wat wenners was.

0/14 NETBALSPAN

EERSTE NETBALSPAN

 
VERSKEIE VAN ONS SPORTSPANNE HET ONLANGS BY VRYBURG GAAN RUGBY EN NETBAL SPEEL.

 
Die atletiekseisoen is afgeskop met ’n afrigtingskliniek wat by die skool aangebied is deur kenners van Bloemfontein.

Huissport 2016. Die duikers wag op hulle dirigente.

Die Duikers se dirigente sluit aan by die span.

Springbokke met hulle dirigente.

Opgewonde ouers wag in spanning dat hulle kinders die oor die wenstreep moet hardloop.