Fotos

  Baie dankie aan al die ondersteuners wat saam was na Koster om ons rugby- en netbalspanne te ondersteun tydens die Monsanto finale. 
  Baie dankie aan Suidwes vir die pragtige nuwe netbalklere van ons 0/13 span.
     
  Baie dankie aan Suidwes vir die pragtige nuwe netbaldrag van ons eerste netbalspan.
     
  Chrissies sê dankie aan Suidwes vir skenking van klere vir eerste hokkiespan.
     
 

Baie dankie aan SWL wat twee stelle rugbytruie aan ons geskenk het ! Op die foto oorhandig die personeel van SWL ‘n stel truie aan die 0/13-rugbyspan en Mnr. Paul Bester.

Nogmaals  BAIE  DANKIE !!!

     
 

Mev Katie du Plooy oorhandig ’n mosaïek skoolwapen wat sy laat maak het aan Mnr Paul Bester, terwyl Mnr Hardus Coetzer ’n handjie bysit. Baie dankie ook aan Mev. Wilmarie Fourie wat dit geborg het en Mev. Priscilla Coetzee wat dit gemaak het.

     
 

Mnr Paul Bester bedank Mnr James en Mev. Lizelle Wilson van PSG Christiana vir hulle borgskap van die webwerf en Sms-stelsel. Hy neem ook die “Geesbeker” in ontvangs.

     
  JP Viviers en Adriaan Lategan het die vakansie verskeie klasse se banke afgeskuur en vernis. Baie dankie.

 

Bedankings

Ons wil graag die volgende persone bedank:

  • Mnr James en Mev Lizelle Wilson  van PSG Christiana wat vir ons die Webblad  en SMS-stelsel borg. Hulle het ook ‘n beker geskenk het wat  ons gereeld  gaan toeken aan die klas met die beste gees.
  • JP Viviers en Adriaan Lategan wat gedurende die vakansie verskeie klasse se banke afgeskuur en vernis het.

Ons bedank ook graag die volgende persone of instansies wat vir ons gehelp het om van die atletiek so ‘n groot sukses te maak. :

  • Spar
  • Lilly’s Restaurant
  • Bavic
  • Wild Wings
  • Gerhard Ackerman  -1 st Mech
  • Gerhard Nel
  • Suidwes Landbou
  • Christiana Apteek
  • Bay-Agro
  • Phakisa
  • PSG Christiana
  • G Bronkhorst Tuindienste
  • AVBOB
  • Sybrand van Niekerk – Securisolve

Baie dankie ook aan die volgende persone:

  • William Easby vir ‘n trekker en gifspuit om ons velde te spuit.
  • Hannes en Estie Nel vir leen van trekker.
  • Louis en Anri Oosthuizen vir vrag sand.
  • Pieter en Chris Vermeulen vir besproeiing in vierkant en voortuin.