OPVOERINGS IN GRAAG 4 KK-KLAS.
 
Die Graad 7’s hou Entrepreneursdag.
GRAAD 6 LV -LEERLINGE BESOEK DIE OUETEHUIS OP LENTEDAG.
 

Redenaars Gr 1 - 3 wenners: vlnr. Cobus Liebenberg, Angie Diedericks, Melandri Avenant, Amy Hendrikse

Redenaars Gr4 - 5 wenners: vlnr. Lee-Annmarie Hageman, Jo-Ann Marx, Frane Fouche

Redenaars Gr. 6-7 wenners: vlnr. Zara Logan, Jennifer Marais, Danie Coetzer.

Redenaars wenners Gr. 8-9 : vlnr. Rene Theron, Cesea Bosman, Jessica Seffel.

Renaars Gr. 10-12 wenners: vlnr. Johan van Zyl, Thiani Thiart, Megan Engelbrecht.

Baie geluk aan Tanvi Joshi wat uitblink het in die Spelling BEE kompetisie en die provinsie by die Nasionale kompetisie gaan verteenwoordig

Ons Matrieks het die voorreg gehad om ’n opvoering van hulle voorgeskrewe werk “Mis” by te woon in ons skoolsaal. Die stuk is opgevoer deur bekende akteurs. Matrieks van ander skole het sover as Stella , Welkom en Kroonstad gekom om dit by te woon.
Die Gr.12-leerders besig met ’n eksperiment. Onder Juf. Mariska se wakende oog word die
druppels presies afgemeet ….
Net een, twee, drie draaie ….. en siedaar !!! In Siviele Tegnologie kry ons geleentheid om op
al die masjiene te werk.
Wie het gesê dogters hou nie van kragtige masjiene
nie ?
Al hierdie dele gaan verander in ’n nuttige
tafeltjie …. so hoop ons !
 
Gelukkig is Mnr. Skiet daar as ons planne opraak.  

Wickus Payne, Marisa de Lange, Sandra Muller en Henry Nieuwoudt besig met ’n belangrike eksperiment in die Wetenskap laboratorium.

CJ v Heerden, LP de Necker en Jean Marco de Beer dink hulle gaan ’n oplossing vir “Beurkrag” kry !!! Hou aan probeer manne …
   
Juffrou Mynie lig die Gr.4’s in oor items wat ons voorouers gebruik het.  Terwyl Juffrou Mynie wys lampe uit die verlede mag dalk net weer handig te pas kom… loer Lariska Coetzee net
soos Ouma van destyds deur ’n ou raam ! 
   
REDENAARS
 
Gr. 1 tot Gr. 2: Klein maar getryn …..

Voor vlnr: Melandri Avenant, Isone de Villiers (3 de), Anje du Plessis (2 de), Nina van Zyl, Douw Liebenberg
Agter vlnr: CJ Coetzee, Emma Maloney, Angelique Diedericks(1 ste), Mary-Leigh
Damons, Lize Wilson, CG Oosthuizen
  Gr. 4 tot Gr. 6: Met sulke breë glimlagte moes die klompie die redenaars geniet het !

Voor vlnr: Landri Booth, Jo-Ann Marx (1ste)
Agter vlnr: Jeanette Wilson, Marais Brewis,
Nicola Mostert (2 de), Lee-Annmari Hagemann
(3 de)
     
 
Gr. 7 tot Gr. 9: Met goeie kwinkslae het die
vier die gehoor aan hulle lippe laat hang !

Vlnr: Danie Coetzer (1 ste), Jessica Seffel
(2 de), Cesea Bosman (3 de), Gerda du Plooy
  Gr. 10 tot Gr. 12 Ons vlytige praters op die
foto is :

Voor vlnr: Sandra Muller, Megan Engelbrecht
1 ste), Wil-Mari Pieters, Ryna Harmse
Agter vlnr: Johan van Zyl (2 de), Henry Nieuwoudt (3 de)
     
 
Skoolweek skop op die regte manier af .   Angelica Fourie, gee terugvoering oor die vorige week se aktiwiteite.
     
 
Danie Coetzer lig leerlinge in oor naaste liefde .   In die RTT-klas is ons in ons element !
     
 
Ons moet op hoogte bly van die nuutste tegnologie.  

In die Verbruikerstudie klas moet ons akkuraat meet.  Annelicia en Calyn konsentreer hard.

     
 
Dit is belangrik om die meel goed te sif !!!!
Palessa en Kedibone werk as ’n span saam.
  Vryf die botter goed in die meel in.
Ryna werk en Corne gee raad.
     
 
Graad 1 is harde werk.   Ag Juffrou lees nog.
     
 
Ons klas werk net so hard.   Matrieks stel vir hulself doelwitte tydens Matriek onderhoude.
     
 
Hoeveel is 8 x 9 nou weer ?   Ons werk van die môre tot die aand.
     
   
Wie het gesê skool is maklik ?