Alle leerlinge van die skool het met eenheidsweek hulle hand afdrukke op ’n doek verewig.

Sien jy joune ?

Matriekafskeid 2015.

Pragtig gedekte tafels wag die gaste in.

Almal was daar om na die pragtige motors en rokke te kyk.

Die hoofseun en sy metgesel daag eerste op in styl.

Die hoofdogter en haar metgesel betree die rooitapyt.

Die Graad 11- leerlinge staan gereed om die eregaste te verwelkom.

 
Leierskamp vir 2016 Hoërafdeling leiers.
LEIERSKAMP VIR 2016 LAERSKOOLLEIERS.
 
Ons Eerste hokkiespan het verlede naweek hulle eerste hokkiewedstryde in Orkney gespeel en baie goed gevaar.
Ons eerste Seunshokkiespan wat ook verlede week baie goed gevaar het.

Baie geluk aan ons eerste span wat die semi-finaal teen Stella gewen het.

Sterkte met volgende week se finaal. 

NETBAL TEEN STELLA

0/14 - CHRISTIANA 8 STELLA 15 0/15 CHRISTIANA 16 STELLA 21

2 DE SPAN: CHRISTIANA 17 STELLA 19 1 STE SPAN: CHRISTIANA 35 STELLA 25

RUGBY TEEN STELLA

0/17 CHRISTIANA 36 STELLA 13 0/15 CHRISTIANA 42 STELLA 14

1 STE SPAN: CHRISTIANA 15 STELLA 7  

 
RUGBY TEEN BLOEMHOF - 0/9 BLOEMHOF WEN 34 - 0 0/11 BLOEMHOF WEN 31 - 0
v
0/13 CHRISTIANA WEN 34 - 12 NETBAL - 0/9 CHRISTIANA WEN 5 - 2
0/10 BLOEMHOF WEN 15 - 8 0/13 CHRISTIANA WEN 23 - 3
CHRISTIANA TEEN DELAREYVILLE - 0/9 CHRISTIANA WEN 24 - 0 0/11 CHRISTIANA WEN 48 - 0
0/13 VRIENDSKAPLIK CHRISTIANA WEN 27 - 7
NETBAL UITSLAE TEEN DELAREYVILLE

0/9 - DELAREYVILLE WEN 7 - 2
0/10 - CHRISTIANA WEN 7 - 2
0/11 - CHRISTIANA WEN 15 - 10
0/12 - CHRISTIANA WEN 11 - 9
0/13 - CHRISTIANA WEN 24 - 3
CHRISTIANA TEEN TIERKLOOF

0/9 CHRISTIANA WEN 4 - 3
0/10 CHRISTIANA WEN 9 - 7vv
 
RUGBY EN NETBAL UITSLAE TEEN MOLOPO
0/9
MOLOPO GEE PUNTE.
0/11
MOLOPO WEN 35 - 10
0/13
CHRISTIANA WEN 53 - 12
0/13
CHRISTIANA WEN 31 - 3
0/10
CHRISTIANA WEN 9 - 7
0/11
CHRISTIANA WEN 12 - 10
NETBAL 0/9
CHRISTIANA WEN 10 - 2
0/12
CHRISTIANA WEN 12 - 8
Llewellyn Swart maak gereed om die diskus meters ver te gooi Correntia Davidson seil oor die lat
Carlo Fourie bult sy spiere tydens sy spiesgooi item Marianne Hughes maak gereed vir gewigstoot
Elcartley Taaibos staan gereed vir sy wedloop Juan-Mari Geldenhuys berei haar geestelik voor voordat sy die diskus gooi.
Leerlinge wat aan die Distriksbyeenkoms in Stella gaan deelneem het. ID van Niekerk slinger die diskus.
Angelica Fourie visualiseer hoe die diskus gaan trek. Llewellyn Tiller besig met sy aanloop om die spies te gooi
GRAAD 8 UITSTAPPIE
 

Ons kuier lekker langs die rivier.

 

Waar gaan ons die bus in hierdie bos kry ?

     
 
Spanwerk maats of ons is nat.  

Ons vind die alfabet in die natuur. 

     
 

Ek is nou darem lekker honger !!

 

Billy en Henry,  wanneer brand die vuur ?

     
 

Sit Juffrou ‘n slag,  ons sal na die kinders kyk.

 

Kom kêrels saal op die perde !

     
 
Ons tree almal as wenners uit die stryd.  
Swemmers wat sakke vol medaljes wen by galas.  
Danie Coetzer, CG Oosthuizen, Marais Brewis,
Mia Nel en Angelica Fourie.
     
 
Marais spring weg.   Mia gereed vir rugslag.
     
 
Angelica besig met vlinderslag.   Danie oppad na wenpaal.
     
 
CG staan gereed.   RUGBY TEEN SCHWEIZER RENEKE: 0/11 haak die bal.
     
 
Kom Lucas, steek in jou kop.   Skrum manne !!
     
 
Kom help my kêrels !  
0/9 staan gereed vir eerste wedstryd van die seisoen.
Nog net ’n laaste slukkie water.
     
 
Meneer, waar staan ek nou weer ?   Al die Chrissies op volle vaart.
     
 
Het Chrissies 16 man op die veld ??   0/13. Laerskool eerstespan reg vir hulle eerste wedstryd.
     
 
Haak GS, ek wag vir die bal.   Stoot manne, ons moet hom kry.
     
 
Perfekte gooi JJ !   Hy is myne !!
     
 
ATLETIEK : Henrico Badenhorst oppad na die wenpaal.   ‘n Goeie sprong Jeanette !  
     
 
Wie gaan wen, Kaylee Posthumus of Lethabo Mokotedi ?   Posche Adlem probeer haar bes.
     
 
Om te hardloop verg konsentrasie.
Su-Marie van Zyl en Megan Rautenbach gee hul beste.
 
Lee-Ann Posthumus hou haar mede atleet
Brigette Blignaut fyn dop.
     
 
Jonelri Botha vlieg oor die hekkies.   Jonelri Botha wen haar item met gemak.
     
 
Baie dankie aan al die leerlinge wat voor,
na en tydens die byeenkoms so hard gewerk het.
  Ons eie Alfie Cox . AJ Jacobs wen sy wedren in Bloemfontein.
     
 
Gees vang voor atletiek - Duikers   Gees vang voor atletiek - Springbokke
     
 
Springbokke se dirigente   Die Duikers ontvang die Geesbeker
     
 
Die Springbokke wen die byeenkoms !!!   Leerlinge geniet hul beloning na die atletiek.
     
 
Springbokke en Duikers swem saam …   Gr. 1’s word beloon na die atletiek.
     
 
Ai, ek is bly ons het gewen !   Oppas voor …