Soos elke jaar beoog ons skool weer ‘n paar fondsinsamelingsprojekte. Ons gee graag die datums en sal u nader aan die tyd verder inlig.

 

DELWERSFEES

15 – 18 April   (Sien hofie gemeenskaps- projekte vir meer inligting)

 

GHOLFDAG

29 Augustus.

BAIE DANKIE AAN AL ONS BORGE WAT GEHELP HET OM ‘N GROOT SUKSES VAN ONS GHOLFDAG TE MAAK.

AC Transport [Seef en Heidi Fourie]

Agri Bande & Dienste

ASD Personeel

Bavic Drankwinkel

Bayagro

Beefmaster

Belle Rive Logistics

Belle Rive Trust – Alitha en Stanley

BEP Koeriers

Burlington Farms

Callies Hardeware

Christiana Bande Dunlop

Christiana Dierehospitaal

Coenie Kriek

Cut Above 

DCH Truck Engineering

De Oude Werf Restaurant

Design Building - Callie Visser

Dr. J.C. Pieters

Dr. Magriet Nel

Dr.Pieter Fischer

Duiweklub

DW Christ Rekenmeesters

Engen Christiana

FPD SEED & Development (PTY) LTD

GEBHARDT BOERDERY

Gerhard Henning

Gerhard Nel – Rooidam Boerdery

Guillaume de Klerk Prokureur

GWM

H & M Makelaars

Hair Obsessions

Japie Molenbeeck

JC Nel  Boerdery

Koos de Lange

Kwik Fit

La Fleurette

Laucob Boerdery

Libra Brokers

Lilly’s Pub & Grill.

Liqui Molly

Mack's Petroleum

Nashua – Kimberley

Nico Coetzee

Nooitgedag Sandwerke

Novan Protecta -Werner Ras

Novan Protecta- Sarel Kruger

NULANDIS

Ons Vleismark

Overland Lilly’s Liquors.

Overvaal Motors

P van Zyl & Kie rekenmeesters

P.J.Keeve Geoktrooieerde Rekenmeesters

Pakisa

Pareto Makelaars

Paul Derks Prokureurs

Peace Haven Boerdery

Prinsloo van Heerden Rekenmeesters

PSG {James Wilson}

Rascal Ondernemings

Saamstaan Saailinge

Salon Cherique

Salon Hanique & ASK Supèr Décor

Securisolve

Sell Fresh (Pty)LTD

SM Rossberg Prokureur

SPAR

Tau Rollermeule  BK

Toggekry Supermark

Travryka Steenfabriek

Ultimate Brands

Waitnette Transport

Wesgrow  Potatoes

Wesmark

Wild Wings

Wingerd Gastehuis

 

MANNEAAND

Op 22 Oktober is ons Manne-aand in die skoolsaal gehou. Soos gewoonlik is daar baie moeite gedoen.

 

Die saal en verhoog is reg vir die groot aand.

Almal het lekker saam gekuier

   

Thys die Bosveldklong en sy orkes vermaak die manne.

 

 

DAMESTEE

Damestee - 5 September 2015

Vlnr.: Dr. Maryn Botha (Gasspreker), Anna-Lize Coetzer (Organiseerder) Debbie Pels (Voorkomskonsultant)

 

Betsie Nieuwoudt by haar feestelike teetafel.

Carmen Botha en Lientjie Kotze het saamgespan met hul teetafel. Net reg vir die lente !

   

Dr. Maryn Botha het al die dames betrek by ’n “oefenprogram”.

Oud en jonk het die gesellige oggend kom mee maak.

   

Waar ’n groep vroue saam kuier moet daar mooigoed wees. Alta Kriek is hier saam met een van die uitstallers.

So reg in elke vrou se kraal … iets vir die kombuis !

   

Die hoërskool VLR - dogters het die dames vermaak met sang.

Van die hoër- en laerskool VLR het hul lyf model gehou en in die pragtigste uitrustings geparadeer.

HOOP ONS SIEN JULLE DAAR IN 2016 !!!