Baie dankie aan die Graad 10 seuns wat die Hokkie Doelhokke gemaak het.
 
Baie dankie aan Mnr Gerhard Henning van Agchem wat vir ons o/13 rugbyspan die pragtige rugbysakke geborg het.

 
GEKOMBINEERDE SKOOL CHRISTIANA BEDANK GRAAG VIR SUIDWES LANDBOU VIR DIE BORG VAN VERSKEIE SPANNE SE DRAG.

0/11 RUGBY

0/13 NETBAL

EERSTE HOKKIESPAN

0/15 RUGBYSPAN

EERSTE NETBALSPAN

GHOLFSPAN

EERSTE HOKKIESPAN

 
Op Maandag 25 Januarie 2016 het die gemeenskap van Christiana op die paviljoene bymekaargekom om vir ons Hemelse Vader dankie te sê vir die wonderlike reën wat geval het.

 

Die diens is gelei deur Pastoor Paul Smith.