2019 - DANSERS  
Vanjaar het ’n groep van ons leerlinge weer aan die IFAA se SA-kampioenskappe
deelgeneem.  Soos elke keer wanneer hulle deelneem stap hulle weg met puik 
prestasies ! BAIE GELUK dogters en hul afrigter, Mev. Santie van Heerden,
vir harde werk wat ingesit word, maar ons weet mos ... harde werk word beloon !
Ons is so trots op julle ! 

ANGIE DEDERICKS

CHARNÉ BOTHMA

BENETTE POTGIETER (Haal die Diamantspan)

SOJANRI GROENEWALD

ANZELLE  VAN VUUREN

ELDRÉ  BLIGNAUT

MONIQUE BOTES

MIA BERGH

MIKAYLA DU TOIT (Haal die Diamantspan)

ANESKA AVENANT

  2019 - KRIEKET


Baie geluk aan die volgende 0/11 spelers wat gekies is vir Westelike Krieketspan.
 V.l.n.r. Luan van Zyl , Gert Els en Mario Nortje

 


Baie geluk aan LJ Moolenbeek wat gekies is vir 0/13 Westelikes
Krieketspan. 
Ons is trots op julle !!


 

2019 - RUGBY
Baie geluk aan ons rugbyspelers wat goed presteer het.
     VERWES PLATTELAND 0/13


 V.l.n.r.:  LJ Moolenbeek , Elmor Joubert


VERWES PLATTELAND 0/11


V.l.n.r.:   Gert Els , Adriaan van Bergen , Douw Liebenberg.


2019 - NETBAL  NOORDWES NETBAL


Lethabo Mokotedi
Baie geluk ons is trots op julle !
 

2019 - Karate
Hierdie 3 leerlinge het die Noord Kaap verteenwoordig by die SA Kampioen-
skappe.
V.l.n.r.:  Hanru Struwig,  Makaila Pelser en Zenobia van der Westhuizen.
BAIE GELUK, ons is trots op julle !!!
 


2019 - Wiskunde Olimpiade (CAPS/Abakus)
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat baie goed presteer het te Klerksdorp.
Hulle het terug gekom met hope goue medaljes en trofeë - ons is trots op julle !
Voor: v.l.n.r.  Dianelle Swan, Stefan du Plessis,  Christiaan-Hugo Cronje
Agter: v.l.n.r. Johandre van Heerden, Mev. Lisa Cronje, Mev. Annine Cordier,
Reinach de Waal
Hartelike dank aan die onderwysers vir hulle harde werk !


 


2019 - NETBAL 
Baie geluk aan Danelle Coetzee,  Angelica Fourie en Chanel Coezee
       wat verkies is tot die “SA YOUTH SPORT” se  "DOLPHIN” 0/19 - Netbal-
       span wat in Desember toer na Dubai.  Baie geluk dogters ons is trots 
       op julle !


2019 - NETBAL
  Baie geluk aan Chanel Coetzee en Angelicia Fourie
  wat ingesluit is in die Stellaland Bokkieweekspan.
  Baie geluk dogters met julle mooi prestasie !
 

 

NUWE PERSONEELLEDE 
Baie welkom aan Mevv. Maryke Durow, Anna-Carien Kruger en Me. Lané Bester
Hoop dat julle baie gelukkig sal wees by Gekombineerde Skool Christiana.

 2019 - RUGBYPRESTASIE - HOëRAFDELING
Kevin Swiegers en Ruan Smit was vanjaar deel van die Luiperds 
Platteland Streekspan.  Baie geluk seuns ons is saam met julle
trots op die pragtige prestasie !


 


 2019 - TOP 5 (Tweede Kwartaal)
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat in die verskillende grade die TOP 5 leerders is.


GRAAD 12:
Voor v.l.n.r.: 1.  Sune Nel   2.  Marie van Zyl
Agter v.r.n.l.: 3.  Angelique Matias     4. Gustav Winkler   5.  Melinda  Momberg

 


GRAAD 11:
Voor v.l.n.r.:   1.  Maricha Penn    2.  Danelle Coetzee   
Agter  v.r.n.l.:  3.  Nathan Wilson    4.  Morne  Niemand   5.  Chanel  Coetzee


GRAAD 10:
Voor v.l.n.r.:
 1.  Hestri  Jacobs   2. Delores Vergeet
Agter v.r.n.l.:  3.  Nicky Jansen  4.  Chane Botes    5.  Goitsemodimo Bos



GRAAD 9:
Voor v.r.n.l.:  1.  Georne Swanepoel    2.  Johannes Neethling
Agter v.l.n.r.:  2. Reaoboka Oliphant  3. Amira  Ballim   4.  Kamogelo Bakae



GRAAD 8:
Voor  v.l.n.r.:  1.  Nelicia v.d. Westhuizen (Afwesig)    2.  Karlinka J v Rensburg  3. Lourika v Niekerk
Agter v.r.n.l.:  4.  Julie-Anne Fortuin   5.  Candice Botha 


GRAAD 7:
Voor v.l.n.r.:  1.  Isone de Villiers   2.  Cobus Liebenberg
Agter v.r.n.l.:  3. LJ Moolenbeek   4. Christiaan Liebenberg  5.  Lethabo  Mokotedi


GRAAD 6:
Voor v.r.n.l.:   1. Janco Nel   2. Shane  Harmse
Agter v.r.n.l.:  3. Elenee Verster  4. Amy Hendrikse  5. Melandri Avenant


GRAAD 5:
Voor v.l.n.r.:  1. Dominique Rossberg   2. Rickus Payne
Agter v.r.n.l.: 3. Hanre Penn  4. Jason du Toit   5. Christiaan Neethling


GRAAD 4:
Voor v.l.n.r.:  1.  Handre Laubscher   2. Jandre Verster
Agter v.l.n.r.:  3. Robert Coetzee   4. Jaline Steyn  5. Rohane Fourie


GRAAD 3:
Voor v.l.n.r.:  1. Reinach de Waal   2.  Veronica Cronje
Agter v.r.n.l.:  3. Caeser Stock   4. Bonolo Malothane   5. Reinard v Heerden  5. Marius v Wyk


GRAAD 2:
Voor v.l.n.r.:  1. Jaco Smit   2.  Kay-Leigh v Jaarsveld
Agter v.r.n.l.  3. Zedrik Hansen  4. Josua Dercksen  5. Rico Engelbrecht  5. Stefane Fouche


GRAAD 1:
Voor v.l.n.r.:  1. Salomay Coetzer  2. Lexi Infield
Agter v.r.n.l.:  3. Dianelle Swan  4. Mia Bergh  5.  Mikayla du Toit
 

2019 - REDENAARS

Tydens ons skool se redenaarskompetisie het die volgende leerlinge as wenners uit die stryd getree in hul onderskeie ouderdomsgroepe.  Baie geluk ons is trots op elkeen wat deelgeneem het ! Baie dankie ook aan ons beoordelaars wat hulle tyd opgeoffer het, ons leerlinge waardeer dit opreg.

 

Graad 10 tot 12:
V.r.n.l.:  
1.  Angelique Matias - eerste  2. Nicola Mostert - tweede   3.  Rene Theron -
deel eerste   4.  Kiana Coetzee (Afwesig) - derde plek



Graad 7 tot Graad9:  
V.r.n.l.: 
1.  Angelique Diederickse - eerste   2. Rethabile Tselane  - tweede  3.  Lethabo Mokotedi - derde

 

Graad 4 tot 6:  
V.r.n.l.:
 1.  Handre Laubscher - eerste  2.  Dominique Rossberg - tweede   3.   Douw Liebenberg  - derde

 

Graad 1 tot 3:  
V.r.n.l.:
 1. Eldre Blignaudt - eerste  2. Magdeli Durouw - tweede   3.  Sune Jacobs  -  derde 


 

 

 

 

 

 

2019:  NETBAL  LIGA-WENNERS
BAIE GELUK aan ons 1 ste Netbalspan wat as wenners uit die stryd getree het.  Saam met die 0/14 Netbalspan is hulle gekroon as  die Bayer Kleinskole 

Luiperds Platteland wenners.
1 STE-SPAN:  Afrigter - Mev. Alet Kemp
Baie geluk, ons is so trots op julle !!!



0/14-SPAN:  Afrigter - Mev. Anya Maree
Baie geluk, ons is so trots op julle !!!


2019 - MEDIAPREFEKTE
Hierdie groep leerlinge is die onbaatsugtige werkers van die skool  !!!
Elke liewe dag offer hulle een van hulle pouses op om in die Mediasentrum (Biblioteek) te werk.
Sommige is so trots op hulle werk dat hulle elke liewe pouse kom help !  Aan een en elkeen van julle 
BAIE, BAIE DANKIE !!!
 

 
Voor v.l.n.r.:  Bontle Leeuw,  Petrone Fourie, Gugulethu Pakade,  Hanre Penn,  Geschelle van der Schyff
 
Agter v.l.n.r.: Alison Leeuw, Isone de Villiers, Rickus Payne, Marlize Britz, Melandri Avenant, Dominique Rossberg


TOP 5 - 2019
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat in hulle onderskeie grade die TOP 5 akademiese presteerders
was in die eerste kwartaal.

GRAAD 12:
Voor:  v.l.n.r:  1.  Angelique Matias   2.  Sune Nel     
Agter:  v.r.n.l: 3.   Marlie  van Zyl     4.  Kevin Swiegers   5.  Gustav Winkler

 


GRAAD 11:  
Voor v.l.n.r:  1.  Nathan Wilson  2.  Maricha Penn
Agter v.r.n.l: 3.  Chanel Coetzee  4.  Danelle Coetzee   5.  Morne Niemand

 


GRAAD 10:
Voor: v.l.n.r.:  1.  Hestri Jacobs    2.  Henry Collen
Agter: v.r.n.l.: 3. Chane Botes   4.  Biopelo Mogamise   5.  Delores Vergeet

 


GRAAD 9:
Voor:  v.l.n.r.:  1.  Georne Swanepoel   2.  JG Neethling
Agter:  v.r.n.l.: 3.  Reaoboka Oliphant   4.  Amira Ballim    5.  JP Moolenbeek

 


GRAAD 8:
Voor:  v.l.n.r.:   1.  Lourika van Niekerk    2.  Nelicia van der Westhuizen
Agter:  v.r.n.l.:  3. Megan Swiegers      4.  Karlinka J v Rensburg      5.  Remofilwe Ditlhamane


GRAAD 7:
Voor:  v.l.n.r.:   1. Isone de Villiers (afwesig)   2.  Cobus Liebenberg     3.  LJ Moolennbeek
Agter:  v.r.n.l.:  4. Christiaan Liebenberg    5.  Chris Louw

 


GRAAD 6:
Voor:  v.r.n.l.:   1.  Janco Nel     2.  Charne Bothma   
Agter: v.r.n.l.:   3.  Melandri Avenant   4.  Shane Harmse     5.  Amy Hendrikse

 


GRAAD 5:
Voor:  v.l.n.r.:   1.  Dominique  Rossberg      2.  Rickus Payne
Agter: v.r.n.l.:   3.  Hanre Penn     4.  Jason du Toit       5.  George  Swanepoel

 


GRAAD 4:
Voor: v.l.n.r.:   1.  Handre Laubscher    2.  Georg Liebenberg
Agter: v.r.n.l.:  3.  Jaline Steyn       4.  Zander Fourie     5.  Hein Hoorne

 


GRAAD 3:
Voor:  v.l.n.r.:  1.  Nica Cronje    2.  Marius van Wyk
Agter: v.r.n.l.:  3.  Jayden de Lange    4.  Bonolo Malothane    5.  Eldre Blignaut


GRAAD 2:
Voor:  v.l.n.r.:   1.  Jaco Smit     2.  Kay-Leigh van Jaarsveld
Agter: v.r.n.l.:   3. Rico Engelbrecht   4.  Jacobus Dercksen (afwesig)  4.  Stephan du Plessis  5.  Stefane Fouche


GRAAD 1:
Voor:  v.l.n.r.:   1.  Mikayla de Toit    2.  Salomay  Coetzer
Agter: v.r.n.l.:   2. Dianelle Swan   3.  Mia Bergh     4.  Aneska Avenant


VICTOR EN VICTRIX LUDORUM TYDENS HUISSPORT 2019

 

VOOR:    JOHANNES WESSELS (JUNIORS)
MIDDEL:  SU-MARIE  MARAIS ( LAERSKOOL) JP MOOLENBEEK (LAERSKOOL) KAY-LEIGH V JAARSVELD
(JUNIOR)
AGTER:  LOURIKA VAN NIEKERK ,  KEVIN SWIEGERS , KAMOGELO BAKEA (HOëR AFDELING)

VLR-LEIERS VAN GEKOMBINEERDE SKOOL CHRISTIANA -  2019
LAERAFDELING:
 

 
VOOR:  v.l.n.r.  Poloko Maleke, Christiaan Liebenberg, Lize Wilson (O/hoofdogter), LJ Moolenbeek (Hoofseun), Angelique
Diedericks (Hoofdogter), Cobus Liebenberg (O/hoofseun), Rethabile Tselane, Elmor Joubert
AGTER: v.l.n.r  Charné Bothma, Chris Louw, Kaylee Posthumus, Jaiden Appelgryn, Su-Marie Marais, Theuns Janse van
Rensburg, Shané Harmse, Janco Nel
 
 
VLR-LEIERS VAN GEKOMBINEERDE SKOOL CHRISTIANA -  2019
HOëRAFDELING:
 
 
VOOR:  v.l.n.r.  René Theron,  CJ Smith,  Shanique Jacobs,  Ruaan Fourie (O/hoofseun),  Juanita Oosthuizen (Hoofdogter),
Kevin Swiegers (Hoofseun), Hesca Louw (O/hoofdogter), WB Fourie, Marlie van Zyl, Kamogelo Mogorosi
AGTER:  v.l.n.r  Ruan Smit, Maricha Penn, Ricko Botes, Angelica Fourie, ID van Niekerk, Danelle Coetzee, Damian de Beer,
Chanél Coetzee, Nathan Wilson

 Baie welkom aan die nuwe personeel wat in 2019 by die Chrissiespan aangesluit het.
 

V.l.n.r. Me. Nita de Kock , Me. Anya Maree, Me. Gerianne Hamersma , Mnr Bernie Cronje en Mnr. Daniël Moatlhodi.