0/15 RUGBYSPAN SPEEL IN KWARTEINDFINALE VAN DIE VIRSEKERBEKER.
HULLE WEN DIE WEDSTRYD MAKLIK. STERKTE MET VOLGENDE RONDTE.
DANKIE AAN AL DIE ONDERSTEUNERS !!!
0/17 SPAN SPEEL IN KWARTEINDFINALE VAN DIE VIRSEKERBEKER.
ONGELUKKIG MAAK HULLE DIT NET NIE.
0/15 RUGBYSPAN
0/17 RUGBYSPAN
NETBAL TEEN SCHWEIZER RENEKE
0/14
0/15
2 DE SPAN
1 STE SPAN
RUGBY TEEN MOLOPO
0/9
0/11
0/13
NETBAL TEEN MOLOPO
0/7
0/8
0/9 B
0/9 A
0/10
0/11
0/12
0/13
RUGBY EN NETBAL TEEN HARTSWATER
0/14 NETBAL
O/15 RUGBY
2 DE NETBALSPAN
0/15 NETBALSPAN
1 STE NETBALSPAN
EERSTE RUGBY EN NETBAL VAN SEISOEN BY STELLALAND
O/13 SPAN SE AFSKOP VAN SEISOEN.
GROOT SKRUM MANNE !!!
O/13 NETBAL
VANG HOM BOKKA !!
O/9 MAAK KRINGETJIE VOOR HULLE EERSTE WEDSTRYD.
EK GAAN DIE DRIE DRUK.
NEE, EK GAAN DRUK !
LIG OP MANNE !!!!
ATLETIEK - 2017
Ons “Regbank” het vanjaar die beoordeling van sangbeker behartig.
Die Springbokke se dirigente arriveer ...
Die Duikers se dirigente arriveer ...
Duikers op die pawiljoen
Springbokke op die pawiljoen.
Springbokke hard aan die sing voor die beoordeellaars.
Duiker wys hulle slag voor die beoordeellaars.
Môre se top atlete !!!
Ma / Pa is so trots op jou … !
Die wenners van die dag word aangekondig ! Springbokke is weer die wenners ! Die Duikers het die Sangbeker gewen ! Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Jy is ’n wenner !
SWEM: Vanjaar is daar reeds vroeg met die Gala-uitdunne begin
Water spat en toeskouers ondersteun.
Beamptes is die ene konsentrasie met hulle stophorlosies.