Matriekafskeid 2019


Baie dankie aan Juf. Jolandi Gerber en Juf. Lisa Engelbrecht wat al die nodige
reëlinglings getref vir ’n onvergeetlike aand. 
 

Dankie Gr.11’s vir al julle moeite met die bediening en die versiering van die saal.

… en natuurlik vir die musiek !