Toelatings
Gekombineerde Skool Christiana is ‘n Afrikaans-mediumskool wat beteken dat onderrig in Afrikaans is. Alle leerlinge wat Afrikaans as huistaal het of in Afrikaans skool gegaan het kan by ons skool inskryf.
Die toelatingsouderdom vir Graad 1 is 6 jaar. Die toelatingsouderdom vir die ander grade is die graad plus 6 jaar. Bv. Graad 5 - Gr 5 plus 6 jaar = 11 jaar.
![]() |
SOMERSDRAG SEUNS Vlnr. Kaalvoet, kortbroek, withemp vir Graad 1 - 6. Langbroek kouse skoene en kortmouhemp sonder das. Langbroek, Erekleure baadjie en das. Langbroek baadje en das. |
![]() |
SOMERSDRAG DOGTERS Vlnr. Skoolrok sonder skoene graad 1-6 Skoolrok met skoene en baadjie. Skoolrok met skoene. Skoolrok met trui. Matrieks mag wit trui dra. |
![]() |
WINTERSDRAG SEUNS. Skoolbaadjie met langbroek en das. |
![]() |
WINTERSDRAG DOGTERS Skoolbaadjie met das en langbroek |