Cool Chrissies 2015
![]() |
Die volgende leerlinge het uitstekend presteer in gimnastiek by die SA Kampioenskappe. Voor vlnr. C Neethling (Silwer) F Fouche (Goud) Agter JG Neethling (Silwer) Baie geluk ons is trots op julle!!! |
![]() |
Baie geluk aan Hano v d Berg en Henrico Badenhorst wat in die Westelikes Krieketspan opgeneem is. |
![]() |
Ons 0/19 is die Beeld Trofee Klein skole wenners.!!!!! Baie geluk ons is trots op julle. |
![]() |
Jonelri Botha is gekies vir die 0/12 Noordwes Netbalspan. Baie geluk |
![]() |
Letlhogonolo Kgaudi is gekies vir die 0/12 Luiperdspan. Baie geluk |
![]() |
Die volgende leerlinge is gekies vir die VERWES span wat aan die VKB-week deelgeneem het. Voor: vlnr. Ruan Smith, Marco du Plooy. Agter vlnr. Henrico Badenhorst, Llewellyn Tiller, ID van Niekerk. Baie geluk |
![]() |
BAIE GELUK AAN ONS 0/13 RUGBYSPAN WAT LUIPERD KLEINSKOLE WENNERS IS. HULLE HET DIE HELE SEISOEN AL HULLE WEDSTRYDE GEWEN. ONS IS TROTS OP JULLE !!! |
![]() |
Baie geluk aan ons Eerste rugbyspan, wat na ’n klipharde wedstryd teen Koster, as wenner van die Monsanto beker asook die Luiperd Kleinskole uit die stryd getree het. Ons is trots op julle !!!!! |
![]() |
Baie geluk aan ons 0/13 netbalspan wat die Wenners van Noordwes Platteland is. Ons is trots op julle !!! |
![]() |
Baie geluk aan ons 0/13 rugbyspan wat wenners van die Noordwes Platteland is. Ons is trots op julle !!! |
Die volgende Chrissies het besondere prestasies behaal.
Die Top 10 leerlinge per graad vir die eerste Kwartaal 2015
|
|
![]() |
GR. 4 VOOR: vlnr 1. E. SWANEPOEL 2. Z. NEL
3. E. NEL 4. C JvVUUREN 5. L V NIEKERK
AGTER: vlnr 6. E. DAVIDSON 7. L. COETZEE
8. M. PELSER 9. AC VISAGIE 10. K. J vRENSBURG
|
![]() |
GR. 5- VOOR vlnr: 1. M. BREWIS 2. G. SWANEPOEL
3. H. vd BERG 4. L HENNING 5. D. NAUDE
AGTER vlnr: 6. J. MARX 7. JC NEETHLING 8. T. POTGIETER 9. R. OLIPHANT 10. C. MOOLENBEEK
|
![]() |
GR. 6 VOOR vlnr: 1. T. JOSHI 2. M. PITTENDRIGH 3. A. NEL
4. Z. LOGAN 5. J. VISAGIE AGTER vlnr: 6. H. COLLEN
7. E. TROMP (AFWESIG) 8. H. JACOBS 9. L. KGAUDI 10. C. BOTES
|
![]() |
GR. 7 VOOR vlnr: 1. D. COETZER 2. C. COETZEE
3. D. COETZEE 4. H. BADENHORST 5. G. FOUCHE
AGTER vlnr: 6. A. OOSTHUIZEN 7. N. WILSON 8. J. MARAIS 9. E. JvRENSBURG 10. A. FOURIE
|
![]() |
GR. 8 VOOR vlnr: 1. J. OOSTHUIZEN 2. S. NEL 3. H. BOTHA
4. D. NEETHLING 5. G. WINKLER AGTER vlnr: 6. M. MOMBERG
7. S. JACOBS 8. G. SWART 9. K. SWIEGERS 10. M. OLYN
|
![]() |
GR. 9 VOOR vlnr: 1. S. DU PLESSIS 2. Z. BALLIM
3. A. v JAARSVELD 4. M JACOBS 5. L. SWART
AGTER vlnr: 6. K. JvRENSBURG 7. D. MOATLHODI 8. K. WALDECK 9. C. VILLINGER 10. A. HANNAN
|
![]() |
GR. 10 VOOR vlnr: 1. M. DE LANGE 2. M. ENGELBRECHT
3. M. HUGHES 4. C. vd SCHYFF 5. M. BEETGE
AGTER vlnr: 6. H. NIEUWOUDT 7. A. STRYDOM 8. V. MARAIS 9. T. WITBOOI 10. S. MULLER
|
![]() |
GR. 11 VOOR vlnr: 1. T. THIART 2. J. MOTSIRI
3. M. COETZEE 4. H. VAN ZYL 5. C. NIEUWOUDT
AGTER vlnr: 6. J. OOSTHUIZEN 7. T. MATSHIDISO 8. C. DAVIDSON 9. M. LAVARACK 10. T. LAAS
|
![]() |
GR. 12 VOOR vlnr: 1. M. NEL 2. J. GELDENHUYS
3. C. KEYSER 4. LP DE NECKER 5. B. NIEUWOUDT
AGTER vlnr: 6. E. SMITH 7. A. KAPP 8. W. DU PLESSIS 9. J. v ZYL 10. C. KOTZE
|
![]() |
Baie geluk aan drie van ons atlete wat puik presteer het tydens
die Noordwes Kampioenskappe.
Vlnr. Jonelri Botha 1ste in 150m- en 75 m hekkies. Mia Nel 1 ste in 800 meter en Henrico Badenhorst 1 ste in die 800 meter. Die atlete gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Baie sterkte en ons is trots op julle !!!
|
![]() |
Twee van ons tweekamp atlete het die GW-span
gehaal en gaan die provinsie by die SA’s ver-teenwoordig ! Mia Nel is as kaptein vir die span gekies en het met die byeenkoms die trofee ontvang as die beste tweekamp atleet vir die dag. Sy het ook die trofee ontvang as die beste dogtersatleet in die hoërafdeling !! Henrico Badenhorst het ook ’n trofee ontvang as die beste 0/13 seunsatleet van die dag !! BAIE GELUK JULLE TWEE - ONS IS TROTS OP JULLE !!! |
![]() |
Dankie aan Mnr Hardus Coetzer vir die veilige vervoer van ons leerlinge !
|
![]() |
![]() |
Cecilia Nieuwoudt, Jolene Visser en Werner Boshoff ruim op na die sokkie. Was hulle al kinders by die sokkie ? v
|
Dankie aan al die helpers wat voor, tydens en na die atletiek gehelp het !!!
|
![]() |
![]() |
Pragtige musiek uitslae:
Voor: vlnr Tanvi Joshi, Jo-Ann Marx, Madine Pittendrigh, Jeanette Wilson. Agter : vlnr Shanique Jacobs, Yolandi Oosthuizen.. |
Victor- en Victrix Ludorum.
Na die huissport is die volgende leerlinge aangewys as Victor- en Victrix Ludorum Voor: vlnr Lethabo Riet en Megan Rautenbach. Agter: vlnr. Elcartley Taaibosch, Jonelri Botha, Charne Villinger en Henrico Badenhorst. |
![]() |
![]() |
Swem
Mia Nel het onlangs op Upington weggestap (Of is dit weggeswem ?) met 6 goue medaljes ! |
Ons twee pronk perde wat hulle vakansietyd gebruik het om skoolbanke op te knap.
JP Viviers en Adriaan Lategan Dit wil gedoen wees. Baie dankie !!!! |
![]() |
HOOFLEIERS 2015​
|
Voor: vlnr Angelica Fourie O/Hoofdogter LA , Mia Nel O/Hoofdogter HA , Bibi Nieuwoudt Hoofdogter HA , Chanel Coetzee Hoofdogter LA
Agter: vlnr Danie Coetzer Hoofseun LA, Tiaan Engelbrecht Hoofseun HA , CJ van Heerden O/ Hoof- seun HA , Nathan Wilson O/Hoofseun LA |
|