Damestee
2019 - DAMESAAND !!!
Op 7 Junie is die skool se jaarlikse “Damestee verander na Damesaand” gehou. Vooraf en dié dag self was daar ’n miernes van bedrywighede in en om die saal …
Kos en ander lafenisse is die middag voorberei en uiteindelik het die Damesaand aangebreek ! Die saal is gesellig versier en die gaskunstenaar is soos voorspel
was - fantasies! Aan een en elk wat ’n bydra gelewer het, BAIE DANKIE !!
DAMESTEE 2016 |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |