2019 - DANSERS
Vanjaar het ’n groep van ons leerlinge weer aan die IFAA se SA-kampioenskappe
deelgeneem. Soos elke keer wanneer hulle deelneem stap hulle weg met puik
prestasies ! BAIE GELUK dogters en hul afrigter, Mev. Santie van Heerden,
vir harde werk wat ingesit word, maar ons weet mos ... harde werk word beloon !
Ons is so trots op julle !
ANGIE DEDERICKS
CHARNÉ BOTHMA
BENETTE POTGIETER (Haal die Diamantspan)
SOJANRI GROENEWALD
ANZELLE VAN VUUREN
ELDRÉ BLIGNAUT
MONIQUE BOTES
MIA BERGH
MIKAYLA DU TOIT (Haal die Diamantspan)
ANESKA AVENANT
2019 - KRIEKET
Baie geluk aan die volgende 0/11 spelers wat gekies is vir Westelike Krieketspan.
V.l.n.r. Luan van Zyl , Gert Els en Mario Nortje
Baie geluk aan LJ Moolenbeek wat gekies is vir 0/13 Westelikes
Krieketspan.
Ons is trots op julle !!
2019 - RUGBY
Baie geluk aan ons rugbyspelers wat goed presteer het.
VERWES PLATTELAND 0/13
V.l.n.r.: LJ Moolenbeek , Elmor Joubert
VERWES PLATTELAND 0/11
V.l.n.r.: Gert Els , Adriaan van Bergen , Douw Liebenberg.
2019 - NETBAL NOORDWES NETBAL
Lethabo Mokotedi
Baie geluk ons is trots op julle !
2019 - Karate
Hierdie 3 leerlinge het die Noord Kaap verteenwoordig by die SA Kampioen-
skappe.
V.l.n.r.: Hanru Struwig, Makaila Pelser en Zenobia van der Westhuizen.
BAIE GELUK, ons is trots op julle !!!
2019 - Wiskunde Olimpiade (CAPS/Abakus)
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat baie goed presteer het te Klerksdorp.
Hulle het terug gekom met hope goue medaljes en trofeë - ons is trots op julle !
Voor: v.l.n.r. Dianelle Swan, Stefan du Plessis, Christiaan-Hugo Cronje
Agter: v.l.n.r. Johandre van Heerden, Mev. Lisa Cronje, Mev. Annine Cordier,
Reinach de Waal
Hartelike dank aan die onderwysers vir hulle harde werk !
2019 - NETBAL
Baie geluk aan Danelle Coetzee, Angelica Fourie en Chanel Coezee
wat verkies is tot die “SA YOUTH SPORT” se "DOLPHIN” 0/19 - Netbal-
span wat in Desember toer na Dubai. Baie geluk dogters ons is trots
op julle !
2019 - NETBAL
Baie geluk aan Chanel Coetzee en Angelicia Fourie
wat ingesluit is in die Stellaland Bokkieweekspan.
Baie geluk dogters met julle mooi prestasie !
NUWE PERSONEELLEDE
Baie welkom aan Mevv. Maryke Durow, Anna-Carien Kruger en Me. Lané Bester
Hoop dat julle baie gelukkig sal wees by Gekombineerde Skool Christiana.
2019 - RUGBYPRESTASIE - HOëRAFDELING
Kevin Swiegers en Ruan Smit was vanjaar deel van die Luiperds
Platteland Streekspan. Baie geluk seuns ons is saam met julle
trots op die pragtige prestasie !
2019 - TOP 5 (Tweede Kwartaal)
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat in die verskillende grade die TOP 5 leerders is.
GRAAD 12:
Voor v.l.n.r.: 1. Sune Nel 2. Marie van Zyl
Agter v.r.n.l.: 3. Angelique Matias 4. Gustav Winkler 5. Melinda Momberg
GRAAD 11:
Voor v.l.n.r.: 1. Maricha Penn 2. Danelle Coetzee
Agter v.r.n.l.: 3. Nathan Wilson 4. Morne Niemand 5. Chanel Coetzee
GRAAD 10:
Voor v.l.n.r.: 1. Hestri Jacobs 2. Delores Vergeet
Agter v.r.n.l.: 3. Nicky Jansen 4. Chane Botes 5. Goitsemodimo Bos
GRAAD 9:
Voor v.r.n.l.: 1. Georne Swanepoel 2. Johannes Neethling
Agter v.l.n.r.: 2. Reaoboka Oliphant 3. Amira Ballim 4. Kamogelo Bakae
GRAAD 8:
Voor v.l.n.r.: 1. Nelicia v.d. Westhuizen (Afwesig) 2. Karlinka J v Rensburg 3. Lourika v Niekerk
Agter v.r.n.l.: 4. Julie-Anne Fortuin 5. Candice Botha
GRAAD 7:
Voor v.l.n.r.: 1. Isone de Villiers 2. Cobus Liebenberg
Agter v.r.n.l.: 3. LJ Moolenbeek 4. Christiaan Liebenberg 5. Lethabo Mokotedi
GRAAD 6:
Voor v.r.n.l.: 1. Janco Nel 2. Shane Harmse
Agter v.r.n.l.: 3. Elenee Verster 4. Amy Hendrikse 5. Melandri Avenant
GRAAD 5:
Voor v.l.n.r.: 1. Dominique Rossberg 2. Rickus Payne
Agter v.r.n.l.: 3. Hanre Penn 4. Jason du Toit 5. Christiaan Neethling
GRAAD 4:
Voor v.l.n.r.: 1. Handre Laubscher 2. Jandre Verster
Agter v.l.n.r.: 3. Robert Coetzee 4. Jaline Steyn 5. Rohane Fourie
GRAAD 3:
Voor v.l.n.r.: 1. Reinach de Waal 2. Veronica Cronje
Agter v.r.n.l.: 3. Caeser Stock 4. Bonolo Malothane 5. Reinard v Heerden 5. Marius v Wyk
GRAAD 2:
Voor v.l.n.r.: 1. Jaco Smit 2. Kay-Leigh v Jaarsveld
Agter v.r.n.l. 3. Zedrik Hansen 4. Josua Dercksen 5. Rico Engelbrecht 5. Stefane Fouche
GRAAD 1:
Voor v.l.n.r.: 1. Salomay Coetzer 2. Lexi Infield
Agter v.r.n.l.: 3. Dianelle Swan 4. Mia Bergh 5. Mikayla du Toit
2019 - REDENAARS
Tydens ons skool se redenaarskompetisie het die volgende leerlinge as wenners uit die stryd getree in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Baie geluk ons is trots op elkeen wat deelgeneem het ! Baie dankie ook aan ons beoordelaars wat hulle tyd opgeoffer het, ons leerlinge waardeer dit opreg.
Graad 10 tot 12:
V.r.n.l.: 1. Angelique Matias - eerste 2. Nicola Mostert - tweede 3. Rene Theron -
deel eerste 4. Kiana Coetzee (Afwesig) - derde plek
Graad 7 tot Graad9:
V.r.n.l.: 1. Angelique Diederickse - eerste 2. Rethabile Tselane - tweede 3. Lethabo Mokotedi - derde
Graad 4 tot 6:
V.r.n.l.: 1. Handre Laubscher - eerste 2. Dominique Rossberg - tweede 3. Douw Liebenberg - derde
Graad 1 tot 3:
V.r.n.l.: 1. Eldre Blignaudt - eerste 2. Magdeli Durouw - tweede 3. Sune Jacobs - derde
2019: NETBAL LIGA-WENNERS
BAIE GELUK aan ons 1 ste Netbalspan wat as wenners uit die stryd getree het. Saam met die 0/14 Netbalspan is hulle gekroon as die Bayer Kleinskole
Luiperds Platteland wenners.
1 STE-SPAN: Afrigter - Mev. Alet Kemp
Baie geluk, ons is so trots op julle !!!
0/14-SPAN: Afrigter - Mev. Anya Maree
Baie geluk, ons is so trots op julle !!!
TOP 5 - 2019
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat in hulle onderskeie grade die TOP 5 akademiese presteerders
was in die eerste kwartaal.
GRAAD 12:
Voor: v.l.n.r: 1. Angelique Matias 2. Sune Nel
Agter: v.r.n.l: 3. Marlie van Zyl 4. Kevin Swiegers 5. Gustav Winkler
GRAAD 11:
Voor v.l.n.r: 1. Nathan Wilson 2. Maricha Penn
Agter v.r.n.l: 3. Chanel Coetzee 4. Danelle Coetzee 5. Morne Niemand
GRAAD 10:
Voor: v.l.n.r.: 1. Hestri Jacobs 2. Henry Collen
Agter: v.r.n.l.: 3. Chane Botes 4. Biopelo Mogamise 5. Delores Vergeet
GRAAD 9:
Voor: v.l.n.r.: 1. Georne Swanepoel 2. JG Neethling
Agter: v.r.n.l.: 3. Reaoboka Oliphant 4. Amira Ballim 5. JP Moolenbeek
GRAAD 8:
Voor: v.l.n.r.: 1. Lourika van Niekerk 2. Nelicia van der Westhuizen
Agter: v.r.n.l.: 3. Megan Swiegers 4. Karlinka J v Rensburg 5. Remofilwe Ditlhamane
GRAAD 7:
Voor: v.l.n.r.: 1. Isone de Villiers (afwesig) 2. Cobus Liebenberg 3. LJ Moolennbeek
Agter: v.r.n.l.: 4. Christiaan Liebenberg 5. Chris Louw
GRAAD 6:
Voor: v.r.n.l.: 1. Janco Nel 2. Charne Bothma
Agter: v.r.n.l.: 3. Melandri Avenant 4. Shane Harmse 5. Amy Hendrikse
GRAAD 5:
Voor: v.l.n.r.: 1. Dominique Rossberg 2. Rickus Payne
Agter: v.r.n.l.: 3. Hanre Penn 4. Jason du Toit 5. George Swanepoel
GRAAD 4:
Voor: v.l.n.r.: 1. Handre Laubscher 2. Georg Liebenberg
Agter: v.r.n.l.: 3. Jaline Steyn 4. Zander Fourie 5. Hein Hoorne
GRAAD 3:
Voor: v.l.n.r.: 1. Nica Cronje 2. Marius van Wyk
Agter: v.r.n.l.: 3. Jayden de Lange 4. Bonolo Malothane 5. Eldre Blignaut
GRAAD 2:
Voor: v.l.n.r.: 1. Jaco Smit 2. Kay-Leigh van Jaarsveld
Agter: v.r.n.l.: 3. Rico Engelbrecht 4. Jacobus Dercksen (afwesig) 4. Stephan du Plessis 5. Stefane Fouche
GRAAD 1:
Voor: v.l.n.r.: 1. Mikayla de Toit 2. Salomay Coetzer
Agter: v.r.n.l.: 2. Dianelle Swan 3. Mia Bergh 4. Aneska Avenant
