2019 - NETBAL: HOËRAFDELING
Aan die netbaldogters wat so hard deur die seisoen geoefen het, baie dankie julle ! Aan al die afrigters harde werk word beloon !!!
1 STE-SPAN: Hul afrigter, Juffrou Alet Kemp.
2-DE SPAN: Afrigter - Juffrou Jolandi Gerber
0/15-SPAN: Afrigter - Juffrou Karlien Lombaard
0/14 - SPAN: Afrigter - Juffrou Anya Maree
2019 - RUGBY HOËRAFDELING
Ons seuns het vanjaar baie ingesit om ons skool trots te maak en daarvoor se ons baie dankie !!!
1 STE SPAN: AFRIGTERS - Meneer Johan Bester en Marius Smit
0/15 SPAN: Afrigter- Meneer Ronnie Brewis en Meneer Gavin Villinger
?
2019 Laerafdeling se Rugbyspanne
Baie dankie aan die afrigters wat so getrou deur die seisoen ons toekomstige “Springbokke" afgerig het.
Dankie ook aan al die seuns wat gereeld geoefen het en net elke keer hulle beste gegee het.
Bulletjies met hulle afrigters: Oom Wikus Greef en Meneer Daniël Moatlhodi
0/9- Rugbyspan: Afrigters - Oom Marius Smit, Meneer Chris Vermeulen en Oom Gerrit du Plessis
0/11-Rugbyspan: Afrigter Meneer Paul Bester
0/13-Rugbyspan: Afrigter Meneer Hardus Coetzer
NETBAL - 2019
Ons is baie trots op ons onderskeie netbalspanne wat vanjaar baie hard geoefen het en goeie opposie was vir die spanne waarteen hulle gespeel het. Baie geluk !!!
0/7 - Span van Juffrou Rina Bester
0/8 - Span van Juffrou Annelene Badenhorst
0/9 - Span van Juffrou Elize Jordaan
0/10 - Span van Juffrou Bonita Avenant
0/11 - Span van Juffrou Alta Stevens en Juffrou Gerianne Hamersma
0/12 - Span van Juffrou Nita Wentzel
0/13 - Span van Juffrou Annine Cordier
SWEMGALA VIR BEGINNERS
Waterveiligheid kan nie genoeg beklemtoon word nie ! Daarom het die unieke byeenkoms plaasgevind om ons beginner swemmers meer selfvertroue te gee in die water en om hulle voor te berei vir kompete-
rende deelname. Hartswater het hul beginners ook gebring om dit ’n heerlike middag vir ons kleintjies te maak. BAIE DANKIE aan Juf. Bonita, Juf. Annelene en Juf. Alta wat die ervaring vir ons moontlik
gemaak het.
Swempette, brille, sonroom, paddavoete, … en natuurlik die nodige motivering is vooraf gedoen.
Deelnemers het geduldig, met vlinders op die mae, hulle beurt afgewag.
Maar as ons eers in die water is, geniet ons ons gate uit !!!
Natuurlik was daar gewillig helpers indien die arms en bene nie meer wil werk nie.





























.jpeg)
.jpeg)




















