Chrissies Werk Hard 2017
Vanjaar in die Siviele Tegnologie klas het ons onder Mnr. Skiet Geldehuys se bekwame leiding
’n hele paar dinge geleer: ![]() |
Ons het ons eie bankies gemaak !
![]() |
Daar moes geboor word.
![]() |
Gesweis word.
![]() |
Weereens geboor word !
![]() |
Niks staan natuurlik in die skoner geslag se pad nie !
![]() |
Ons moes selfs ’n vertrek ontwerp. Meubels moes gemaak word en dit alles uit hout. Natuurlik moes die TV ook sy plek teen die muur kry ! (Kombuis en Sitkamer)
![]() |
In ons Graad 4 Kunsklas is daar net so ywerig gewerk ! Ek wonder of Anton van Wouw ook met klei dierjies begin het ?
Ons het diere gemaak. Renosters, Krokodille en natuurlik varkies !!! ![]() |
Ons het ook fabels opgevoer. Ondermekaar was daar groot kompetisie oor wie se maskers was die oorspronklikste ?
![]() |
Die belangrikste - kon ons maats die fabels herken en het ons dit geniet ? Die antwoord - JA, nogmaals JA !!! Word die volgende Charlize Theron, Marius Weyers dalk hier ontdek ?
![]() |
DIE GRAAD 11 VERBRUIKERSTUDIE LEERLINGE HET HEERLIKE KOEKE GEBAK
ONDER JUFFROU LISA SE WAKENDE OOG. ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
GRAAD 4 LEERDERS LEER MEER VAN HULLE GESKIEDENIS.
![]() |
|
![]() |
|
LEERLINGE NEEM DEEL AAN DIE WISKUNDE OLIMPIADE.
![]() |