2020:  UITSTEKENDE PRESTASIE !!!
 
Meneer Bafana, ons Kringbestuurder, oorhandig aan Meneer Bester die toekenning wat die skool ontvang het vir die 100% slaagsyfer van die Gr.12’s van 2019.  Daarby saam het ons skool ook ’n toekenning ontvang vir sy tweede plek behaal in die Distrik.  Hou ons dop van- jaar !
 
 

 
                    2020 - HOËRAFDELING - VLR
 
 
VOOR: V.l.n.r.:  Donivin Matias,  Nathan Wilson (O/Hoofseun), Ruan Smit (Hoofseun),  Maricha Penn (Hoofdogter), Chanél Coetzee (O/Hoofdogter), Angelica Fourie
MIDDEL:  V.l.n.r: Gosego Maje, Kamogelo Bakae, Georné Swanepoel, Rienie van Tonder, Tinus Groenewald, Danelle Coetzee, Damian de Beer, Janus Groenewald, Hestri Jacobs, Dillon Mattee
AGTER: V.l.n.r.:  Boka Oliphant, Jaden Stolle, Nicola Mostert, JJ J v Vuuren, Henrico Tromp, JP Moolenbeek, Lourika v Niekerk, Marco Meintjes, Charmoné Louw
 
                     2020 - LAERAFDELING - VLR
 
 
 
VOOR: V.l.n.r.:  Hanré Penn, Janco Nel (O/Hoofseun), Theuns J v Rensburg (Hoofseun), Shané Harmse (Hoofdogter), Kaylee Posthumus (O/Hoofdogter), Charné Bothma
AGTER: V.l.n.r.:  Hanro Struwig, Jason du Toit, Luan van Zyl,  Eleneé Verster, Melandri Avenant, Dominique Rossberg, Petroné Fourie, Geschelle van der Schyff
 
                         2020 - MEDIAPREFEKTE
 
 
VOOR:  V.l.n.r.:  Handré Lauscher, Juanita Erasmus, Rickus Payne, Isoné de Villiers, Marlize Britz, Jaline Steyn
AGTER: V.l.n.r.: Anzelle v Vuuren, Benette Potgieter, Kitso Brussel, Rassie Erasmus, Jandré Verster, Onalenna Sethibe
 
            2020 - TWEEKAMP
Baie geluk aan ons Tweekamp leerlinge wat die afgelope naweek aan die Griekwalandwes Kampioenskappe deelgeneem het.  Stephan du Plessis het ’n silwer medalje vir S/9 jaar verower. LJ Moolenbeek het ’n goue medalje vir S/13 verower, asook ’n wisseltrofee vir beste S/13 atleet.  Die 3 manne gaan dan ook deelneem aan die SA Kampioenskappe - Stefan, LJ en Theuns, J v Rensburg.  BAIE GELUK en STERKTE !!!
 


2020:  MATRIEKS VAN 2019 !!!
’n Groep van 2019 Matrieks wat hulle uitslae kom haal het.  Die skool is baie, baie trots op die leerlinge wat ’n 100 % slaagsyfer behaal het !!!  Dit kon vermag word deur  harde werk !  Baie geluk !


Ons skoolsaal spog met ’n nuwe voorkoms !!!  Daar is besluit om die saal se gordyne te vervang en  wie het nou kon dink die eindresultaat  sou so mooi lyk ?

Ons Graad 1’s van 2020 word aan die skool voorgestel.  Baie welkom maats !  Hier staan ons “Sterker deur eenheid”.