Manne-aand 2020
2020: MANNE-AAND
Graag wil ons een en elkeen bedank vir die ondersteuning tydens ons Manne-aand !
Soos dit noual die gebruik is, het almal hulself gate uit geniet en natuurlik die kos was uit
die boonste rakke !
Ons foto-reeks gee ’n blik op al die verskillende afdelings wat van die aand weer ’n reuse
sukses gemaak het. Baie dankie aan almal wat betrokke was !